Świętochłowice
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Świętochłowice | |
![]() |
![]() |
(Vlag) | (Wapen) |
![]() |
|
Voivodship | Silesian |
Munisipale regering | ' |
Burgermeester | |
Area | 13,22 km² |
Bevolking - city - urban - digtheid |
56 000 3 500 000 {{{digtheid}}}/km² |
Gestig | |
City rights | 1947 |
Latitude Longitude |
50°19' N 18°55' E |
Areakode | +48 |
Car plates | SW |
Twin towns | Heiloo (Netherlands), Nový Jičín (Czech Republic), Laa an der Thaya (Austria), Tiszaujvaros (Hungary), Rimavská Sobota (Slovakia) |
Municipal Website |
Świętochłowice (uitspraak: [ˌɕvjɔ̃tɔxwɔˈviʦɛ]) is 'n dorp in die suide van Pole met 55 500 inwoners (2005). Świętochłowice is geleë in die Woiwodskap Silesië (sedert 1999), voorheen in Katowice (1975-1998).
'n Satellietkamp van die Duitse konsentrasiekamp, Auschwitz, is gevestig in Świętochłowice in 1943- Zgoda werkskamp. Sedert Januarie 1945, is die kamp heropen en word steeds gebruik deur Kommunistiese Pole. Die kamp, waarin bykans 2500 gevangenes hulle lewens verloor het gedurende 1945, is in November gesluit.