1973
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 6 April - Pioneer 11 word gelanseer.
- 17 Desember - Die Amerikaanse Psigiatrie Vereniging verwyder homoseksualiteit van sy lys van geestesversteurings.
[wysig] Geboortes
- 18 September - Mark Shuttleworth, Suid-Afrikaanse entrepreneur
[wysig] Sterftes
- 8 April - Pablo Picasso, skilder
- 2 September - J.J.R. Tolkien, skrywer
1968 -- 1969 -- 1970 -- 1971 -- 1972 -- 1973 -- 1974 -- 1975 -- 1976 -- 1977 -- 1978