20 Januarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
20 Januarie is die twintigste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 345 dae in die res van die jaar (346 in skrikkeljare).
Sjabloon:JanuarieKalender2007
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1265 - Byeengeroep deur Simon de Montfort, vergader die Engelse Parlement vir die eerste keer in die Westminsterpaleis.
- 1320 - Nadat hy Pole herverenig het word Wladislaus die Korte in Kraków as Poolse koning gekroon.
- 1885 - LaMarcus Adna Thompson patenteer die roller coaster.
- 1942 - Nazis by die Wannseekongres in Berlyn besluit op die "Eindoplossing tot die Joodse vraagstuk wat uieindeik lei tot die Joodse volksmoord.
[wysig] Geboortes
- 1775 - André-Marie Ampère - Franse fisikus († 1836)