27 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
27 Oktober: Onafhanklikheidsdag in Sint Vincent en die Grenadine (1979), Turkmenistan (1991)
- 1795 - Die VSA en Spanje teken die Verdrag van Vriendskap, Limiete en Navigasie, wat die grense tussen die Spaanse kolonies en die VSA bepaal.
- 1904 – Die eerste gedeelte van die New York Stad Moltrein open tussen New York Stadsaal en die Bronx.
- 1917 - Gebore: Oliver Tambo, anti-apartheidsaktivis, stigterslid van die ANC Jeugliga en President van die ANC van 1967 tot 1991, in die dorp Mbizana in Mpondoland in die Oos-Kaap
- 1958 - Generaal Ayub Khan onthef Iskander Mirza in 'n bloedlose staatsgreep. Hy word die tweede President van Pakistan, slegs 3 weke nadat Mirza hom aangestel het as handhawer van krygswet.
- 1998 - Gerhard Schröder word kanselier van Duitsland.
- 2006 - Johannesburg Internasionale Lughawe word herdoop na O.R.Tambo Internasionale Lughawe
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings en waarmeningsdae
- Onafhanklikheidsdag in Sint Vincent en die Grenadine (1979), Turkmenistan (1991)
10-25 | 10-26 | 10-27 | 10-28 | 10-29 |