4de Weg
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] 'n Oorsig
Die 4de Weg fokus op 'n nuwe manier van lewe. Die leering fokus op innerlike ontwikkeling binne die alledaagse konteks waarbinne 'n mens lewe. Die rigting het ontstaan deur die leringe van George Ivanovitch Gurdjieff (1866-1949). Gurdjieff se lering is veral gewild gemaak deur P.D. Ouspensky, 'n student van Gurdjieff, in sy boek: "In Search of the Miraculous". Gurdjieff het sy lering opgesom in die boek: "Beelzebub's tales to his grandson"
Die 4de Weg word ook geassosieer met Okkultisme
[wysig] Internet skakels
- The Fourth Way - A Summary of the Gurdjieff teachings[1]
[wysig] Boeke
- 1950, Beelzebub's tales to his grandson, G.I. Gurdjieff, Penguin Books Ltd, Middlesex, England
- 1957, The fourth Way, P.D. Ouspensky,Random House, Inc., New York
- 1969, In Search of the Miraculous, P.D. Ouspensky, Compton Printing Ltd., London
- 1999, Gurdjieff - a Biography, J Moore, Elemental Books, Inc. 160 North Washington Street, Boston, MA 02114