Gebruiker:Lewensywer
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Wie is Lewensywer?
Ek is 'n Bedryfsingenieur van professie. Ek het my Bedryfsingenieurswese M-Ing(Bedryf)graad in 1996 verwerf aan die Universiteit van Pretoria met 'n verhandeling oor hoe stelselteorie toegepas word in besigheidsprosesontwerp. Huidiglik het ek my eie konsultasie praktyk en werk ek as 'n onafhanklike konsultant. Ek spesialiseer in Ondernemingsargitektuur en Besigheidsprosesontwerp vanuit 'n markgefokusde benadering.
Ek stel belang in filosofie,esoterie, mistisisme en okkultisme. Ek is veral baie beinvloed deur die 4de Weg leeringe van GI Gurdjieff
My groot stamvader is Bartel Pietersen. Ek lees graag oor die Boergeskiedenis en maak 'n studie van die stambome: Pieterse, Roets, Kriel en Stapelberg. Ek geniet waterverfskilderkuns as stokperdjie saam met my kinders
Ek woon in die Helderberg in die Weskaap, Suid Afrika
[wysig] My Wikipedia bydraes
- 4de Weg
- Alexander van Colombo
- Alchemie
- Aleister Crowley
- Alfonso X
- Argitektuur
- Astrale Projeksie
- Bartel Pietersen
- Bedryfsingenieurswese
- Benoit Mandelbrot
- Besigheidsprosesbestuur
- Besigheidsprosesontwerp
- Bootsman
- Bronstyd
- Cornelius Agrippa
- Data
- Databasis
- Diensgeorienteerde argitektuur
- Dion Fortune
- Drakebootfees
- Druïdisme
- Edward George Earle Bulwer Lytton
- Filosofie
- Fraktaalmeetkunde
- Genghis Khan
- Gurdjieff
- Hendrik Frensch Verwoerd
- Holisme
- I-Ching
- Internetdienste
- Jan Christian Smuts
- Jurgens
- Kastilië
- Kroonprinses van Denemarke
- Kubernetika
- Levi Eliphas
- Mistisisme
- Okkultisme
- Ondernemingsargitektuur
- Paganisme
- Pantheïsme
- Paracelsus
- Rooikat
- Rune-inskrifte
- Sistematiek
- Skilderkuns
- Stelselteorie
- Sumeries
- Sumeriese boustyl
- Tarotkaarte
- Towerkrag
- Tsou Yen
- Waarsêery
- Walt Whitman
- Waterverfskilderkuns
- XML