Abilene, Kansas
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Abilene is 'n stadjie in die Amerikaanse staat Kansas, sowat 225 km wes van Kansas City. Dit het in die 19de eeu ontwikkel as 'n sentrum vir die beesboerderybedryf en spoorweë. Dit het 'n bevolking van sowat 6 500.