Adendorp
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Klein dorpie sowat 8 km buite Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Adendorp is vernoem na 'n vorige eienaar, Adendorff en gestig in 1855. Dit word baie bevoordeel deur die Van Ryneveldpasbesproeiingskema.