New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Graaff-Reinet - Wikipedia

Graaff-Reinet

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Graaff-Reinet is 'n dorp in die munisipaliteit Camdeboo (provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika) met sowat 40 000 inwoners. Die dorp is in 1786 gestig en die vierde oudste nedersetting in Suid-Afrika.

Graafff-Reinet lê aan die voet van die Sneeuberge, in 'n perdeskoenkronkel wat deur die Sondagrivier gemaak word en temidde van die Karoo se dorre halfwoestyn. Die dorp, wat ook as die "Juweel van die Karoo" bekend staan, is vandag die godsdienstige, kulturele, onderwys- en landbousentrum van die Middelland. Veeteelt (veral skape en volstruise), wynbou en handel is die basis van die plaaslike ekonomie.

[wysig] Geskiedenis

Graaff-Reinet: Die Ou Drostdy
Graaff-Reinet: Die Ou Drostdy
'n Lugfoto van Graaff-Reinet
'n Lugfoto van Graaff-Reinet

In die 18de eeu bereik die boere se perdekommando's, wat van die Kaap af ooswaarts getrek het, die gebied van die Kamdeboovlakte en die Sneeuberge. Die eerste plase aan die voet van die Sneeuberge ontstaan in die dekade 1770-1780. Onrus, wetteloosheid en talle botsings met die Xhosas kenmerk die vroeë geskiedenis van Graaff-Reinet. Eers met die aanstelling van 'n landdros, wat wet en orde moes handhaaf, neem die vreedsame ontwikkeling van die dorp 'n aanvang.

Mauritz Woeke, die eerste landdros, is op 13 Desember 1785 na die destydse grensgebied toe gestuur. Hy vernoem die distrik en woonplek, wat hy vir homself uitgesoek het, na die goewerneur van die Kaap, Cornelis Jacob van der Graaff, en sy vrou Cornelia, gebore Reinet. Die grense van die nuwe landdrosdistrik, die vierde in die land na Kaapstad, Stellenbosch en Swellendam, is op 19 Julie 1786 in ' kennisgewing van die regering, 'n sogenaamde "plakkaat", geproklameer. Die Kaapse goewerneur onderteken die dokument op 30 Augustus 1786.

Die dorp se stigting vind aan die begin van 'n wisselvallige tydperk in die Kaap se geskiedenis plaas. In die volgende twintig jaar is daar vier regerings in die kolonie - eers die Nederlanders, wat deur die Britte opgevolg word, daarna nog eens die Nederlandse Bataviërs en in 1806 weer die Britte. Die onafhanklike Republiek van Graaf-Reinet, wat in 1795 uitgeroep is, bly 'n kortstondige episode in die dorp se geskiedenis.

Vanaf die jaar 1804 begin die Sweedse burgemeester van Graaff-Reinet, Andries Stockenström, en die Franse argitek Louis-Michel Thibault met 'n ambisieuse bouprogram.

Die plaaslike landbou word in die dertigerjare van die 19de eeu deur 'n ernstige droogte geknel, en talle boere verlaat die gebied vir goed om by die Groot Trek na die binneland met sy vrugbare boerderygrond aan te sluit. Aangesien die pad oor die Sneeuberge nie maklik begaanbaar is nie, is talle besittings agtergelaat, wat van Graaff-Reinet nog steeds 'n eersterangse plek vir liefhebbers van historiese geboue en plaaslike geel- en stinkhoutmeubels maak.

Die agtergelate plase word deur nuwe immigrante uit Brittanje en Oos-Kaapse 1820-Setlaars, wat hulle in die gebied gevestig het, oorgeneem.

Graaff-Reinet groei in die veertigerjare tot 'n belangrike sentrum van die wolproduksie en handel in huide, velle en ivoor. Danksy die welvaart van die landbou en handel beleef die dorp in hierdie tydperk sy "Goue Eeu", wat tot die negentigerjare duur.

Die dorp begin ook 'n belangrike rol as onderwyssentrum speel, met die stigting van talle privaatskole en die opening van die Graaff-Reinetkollege in die jaar 1861. Die eerste plaaslike koerant, The Graaff-Reinet Herald, verskyn vanaf Augustus 1852.

Met die ontdekking van goud aan die Witwatersrand en die stigting van Johannesburg in 1886 beleef die dorp 'n ekonomiese neergang. Maar anders as in die Goudstad verseker hierdie agteruitgang die bewaring van die dorp se historiese erfenis. Groot restourasieprojekte word gedurende die 20ste eeu aangepak, en daar is nou sowat 250 nasionale gedenkwaardighede in Graaff-Reinet, waaronder pragtige voorbeelde van die Kaaps-Hollandse en Viktoriaanse boustyl.

Die pragtige Karoo-bergveld van die omgewing is as natuureservaat bewaar, sodat die dorp nou temidde van die Camdeboo Nasionale Park lê.

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu