New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Bespreking:Afrika Christen Demokratiese Party - Wikipedia

Bespreking:Afrika Christen Demokratiese Party

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Goeie dag.

Ek het toestemming om die volgende informasie op hierdie blad te plaas. Die nodige kopiereg magtiging is aan my toegeken om ook die informasie te vertaal.

Groete Abrie JF Kilian

Bronnelys www.acdp.org.za

Dankie vir jou spoedige antwoord, Abrie. Sal dit moontlik wees om 'n afskrif van die e-pos of iets dergeliks hier te plaas? Verder moet ek jou ongelukkig meedeel dat blad soos hy hier was, volgens my nie geskik is vir die ensiklopedie nie. Sinne soos "...het Christene regoor die Republiek die behoefte geïdentifiseer..." en "...weer eens bewys dat die ACDP hier is om te bly..." kan volgens my nie gesien word as objektief nie. Hier hantaaf ons 'n beleid van neutrale oogpunt. Die artikel kom werklik voor as 'n advertensie - heeltemal geskik by acdp.org.za, maar nie in 'n objektiewe ensiklopedie nie.
Let wel: Ek distansieer my van enige politieke standpunte vir of teen die ACDP of enige ander party. My kommentaar is gebasseer op ons beleid. --Alias 13:09, 10 11 2004 (UTC)

Ek is steeds nuut op hierdie webwerf. Dit is my eerste byvoeging tot hierdie gesogte webwerf. Ek sal dit aanpas soos u versoek. Ek is een van die ACDP se Federale Raad van Provinsies lede en die kan gerus bevestig word met mnr Casper Nordier wat die leier is van die ACDP in die Vrystaat.

Wat benodig u nog van my?

Ek stem saam met Alias oor die trant van die artikel. Stellings soos Christene is genoodsaak moet eerder iets lees soos Die ACDP is gevorm jeens hulle lede se gevoel dat dit noodsaaklik .. ens. Ek hoop die skrywer besef dat iemand soos ek natuurlik ook later kritiese standpunte of skakels daarna sal plaas net om 'n bietjie balans hieraan te verleen? Of miskien kan hy dit sommer self doen of is dit te veel gevra? --Renier 11:24, 12 11 2004 (UTC)

Paar opmerkings:

  • Die bydraers word almal gestoor onder "ouer weergawes". Ons skryf dus nie ons name in die artikels nie.
  • Die eerste paragraaf/paragrawe is die inleiding. 'n Inleiding verskaf 'n kort oorsig. Die "kort oorsig"-opskrif is dus oorbodig en teen die styl wat hier gebruik word.
  • Die skakels hou die ensiklopedie aan mekaar. Dit help ons om by ander relevante artikels uit te kom. Dit help ons ook om konsekwentheid tussen verwante artikels te verbeter.
  • Ek het die logo afgeskuif. Ek voel dis meer geskik by die bespreking daarvan. Die konfensie is ook om dit eerder regs te plaas.
  • Hoekom word daar voortdurent van een-sin-paragrawe gebruik gemaak? Dis nie ideale skryfstyl nie en dit lees moeilik. Ek het probeer om dit sinvol te groepeer.
  • Waarom die voortdurende geruik van twee leë lyne tussen paragrawe? Dit lees moeilik. Ek het dit weereens vervang om konsekwent met die res van wikipedia te wees.
  • Plaaslike Regerings Verkiesing - soos ek Afrikaans verstaan gebruik ons nie gewoonlik meervoude vir hierdie tipe van terme nie. Die "s" in Regersings blyk dus 'n verbindings-s te wees wat regering aan verkiesing verbind. Dus een woord. Kommentaar?

--Alias 11:25, 12 11 2004 (UTC)

Die opening reel van die artikel is gewysig om in toon te wees met die Engelse weergawe. Die Engelse weergawe het na die ACDP as ver-regs verwys, wat nie waar is onder politieke klassifikasies nie. Christen Demokratiese Partye wereldwyd word as sentristies geklassifiseerd. 196.43.30.83

[wysig] ACDP logo

As lid van die party is ek onder die indruk dat die ACDP 'n 'verbeterde' logo het. Dit lyk nog dieselfde, maar sover ek weet is die kleur daarvan aangepas. Dit is effe helderder ens.

Ek kan 'n afdruk daarvan oplaai, en dan kan u dit vergelyk.

Mr. Anonymous 19:22, 9 Januarie 2006 (UTC)

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu