Antigene
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Antigeen (Grieks anti= teen + gennan = vorm) is enige ligaamsvreemde stof wat na inokulasie in die liggaam in staat is om aanleiding te gee tot die vorming van antiliggame (1). Die is 'n stof wat 'n immuunrespons stimuleer. Antigene is gewoonlik proteïene of polisakkariede, maar kan enige tipe molekule wees, insluitend klein molekule (haptene) wat gebind is aan 'n draer-proteïen. (2)
Bronne:
(1) Brink en andere, "Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme"
(2) Ontsluit uit www.en.wikipedia.org/wiki/Antigen