Barberton, Mpumalanga
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Provinsie | Mpumalanga |
Land | Suid-Afrika |
Burgermeester Barberton | Richard Lukhele |
Barberton is een van die oudste dorpe in die Mpumalanga-provinsie van Suid-Afrika. Die dorp het sy ontstaan te danke aan die ontdekking van goud in die jaar 1882.
Suid-Afrika se eerste aandelebeurs is in Barberton gestig. Die dorp het ook sy naam verleen aan die Barbertonse Madeliefie (daisy), wêreldwyd bekend onder sy genusnaam Gerbera. Die Gerbera is met groot sukses veredel deur kwekers.
Van die oudste rots op aarde word in Barberton-omgewing gevind. Die rots word gedateer as ongeveer 3 000 miljoen jaar oud.
[wysig] Skole
[wysig] Hoërskool
- Hoërskool Barberton
[wysig] Laerskool
- Laerskool Barberton