Bedryfsingenieurswese
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Definisie
Bedryfsingenieurswese gaan oor die beplanning, ontwerp, verbetering, meeting en bestuur van bedryfstelsels waarvan die kern komponente bestaan uit strategie, [proses] en hulpbronne (soos mense, inligting, tegnologie, toerusting, materiaal en geld).
[wysig] Missie
Bedryfsingenieurswese se missie is om die produktiwiteit van 'n bedryfstelsel te verhoog deur die doeltreffendheid en effektiwiteit van die stelsel te verbeter.
[wysig] Bedryfsingenieurwese vakgebiede
Bedryfsingenieurswese dek onder andere die volgende vakgebiede:
- Gehalteversekering
- Ondernemingsargitektuur en Ondernemingsontwerp
- Operasionele Navorsing
- Besigheidsprosesontwerp
- Inligtingstegnologie
- Stelselteorie
- Vervaardiging