Benue-Congo
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Benue-Congo-taalgroep is die grootste taalgroep in die Niger-Congo-taalfamilie.
Enkele van die grootste tale in die groep word hieronder genoem.
[wysig] Bantoe (of Ntu) subgroep
- Joruba
- Igbo
- Lingala
- Luba
- Shona
- Kinyarwanda
- Zoeloe (deel van Nguni-taalfamilie)
- Xhosa (deel van Nguni-taalfamilie)
- Noord-Sotho (deel van Sotho-taalfamilie)
- Tswana (deel van Sotho-taalfamilie)
- Suid-Sotho (deel van Sotho-taalfamilie)
- Tsonga
- Swazi (deel van Nguni-taalfamilie)
- Venda
- Ndebele (deel van Nguni-taalfamilie)
- Kongo
- Makua
[wysig] Nie-Bantoe (-Ntu) tale
- Efik
- Tiv