Bespreking:Brasilië
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Brasilië vs. Brazilië
Wat is korrekte in Afrikaans: Brasilië of Brazilië? Marc 22:09, 28 Januarie 2006 (UTC)
[wysig] Afrikaans woord
Wat is die woord in Afrikaans vir "mixed-race (Engels)" of "two or more races (Engels)?" Dankie. Marc 03:05, 1 Februarie 2006 (UTC)
- Gemengde rasse-afkoms is die enigte polities aanvaarbare weergawe wat ek ken :-) --RM 13:07, 1 Februarie 2006 (UTC)
[wysig] Vargas tydperk moet gedek word
Onder die geskiedenis van Brasilië kort daar nog inligting oor die Vargas-tydperk vanaf 1930 - 1948. Ongelukkig word dit nie in die Engelse weergawe gedek nie. --RM 13:19, 19 November 2006 (UTC)