New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wikipedia:Geselshoekie/Argief1Jul05 - Wikipedia

Wikipedia:Geselshoekie/Argief1Jul05

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Inhoud

[wysig] Anonieme kommentaar

Ik wil een taalles over Afrikaans geven aan groep 7/8 op de basisschool. Het is voor de leerlingen heel leuk om te ontdekken dat het Afrikaans zoveel op hun eigen taal, het Nederlands, lijkt.

Geneem vanaf Woordeboek van die Afrikaanse taal, deur Gebruiker:145.33.26.12 geplaas.
Een ip-adres van Surfnet. Hmmmm...., Surfnet is een 20GB/s (inter)netwerk tussen Nederlandse universiteiten. Danielm 18:21, 18 Feb 2005 (UTC)


[wysig] Woordbreedte

Ik wil mijn artikel Woordbreedte vertalen. Wat is de vertaling van de volgende woorden?

  • Woordbreedte
    • woordlengte (wat ons dosente by dept. RW hier gebruik) of -breedte is vir my aanvaarbaar. --Dewet
  • Printplaat (circuit board)
    • stroombaan word hier (Stellenbosch) dubbelsinnig gebruik om beide die konseptuele voorstelling (circuit) en die fisiese bord voor te stel, asook gedrukte stroombaan. --Dewet
  • Fabricagetechnieken (construction techniques)
    • konstruksietegniek --Dewet

Danielm 15:37, 25 Feb 2005 (UTC)

Ok, dank! Danielm 18:13, 25 Feb 2005 (UTC)

[wysig] Wamp5 server

Ek het nou die Mediawiki sagteware gelaai gekry op my Windows masjien. Dit was 'n groot gesukkel totdat ek die WAMP5 server by sourceforge ontdek het. Uitstekende sagteware. Ten minste kan ek nou my bladsye van lyn af voorberei voor ek hulle plaas. Groete! --RM 16:55, 4 Mrt 2005 (UTC)


[wysig] Transliteratie

Nu er een aantal onderwerpen over Oost-Europa vertaald worden is misschien eens nuttig na te denken over transliteratie op de Afrikaanse Wikipedia. Het artikel over de Oekraïne gebruikt bijvoorbeeld een Nederlandse transliteratie voor Victor Joetsjtsjenko. Op de Engelse Wikipedia heet deze persoon "Viktor Yushchenko", op de Franse Wikipedia "Viktor Iouchtchenko".

Ik weet niet wat in het Afrikaans gebruikelijk is, maar het zou een goed idee zijn om hier een afspraak over te maken zodat niet in 1 artikel een Engelse transliteratie gebruikt wordt en in het andere artikel een Nederlandse.

Bestaat er een Afrikaanse transliteratie voor het nl:Cyrillisch alfabet? Andere opties zijn:

  • ISO R/9
  • Nederlands
  • Engels

Voordeel van ISO R/9 is dat transliteratie in twee richtingen mogelijk is. Voordeel van een Nederlandse transliteratie is de bruikbaarheid: "Україна" wordt bijvoorbeeld "Oekraïna", erg dichtbij het Nederlandse woord Oekraïne. De uitspraak levert ook goede resultaten. Een Engelse transliteratie geeft slechtere uitspraakresultaten, maar kan vanwege de populariteit van Engels een beter herkenbaar woord geven. Danielm 11:58, 6 Mrt 2005 (UTC)

Die AWS verduidelik hoe transliterasie werk. Ons gebruik bv. joe, oe, oi, sj en tj eerder as die Engelse yu, u, oy, Ch en Sh. Ek neem aan ek kan nie net die hele tabel hier plaas nie. Ek weet nie presies wat ISO R/9 is nie, maar ek sal versigtig wees om te ver van die AWS af te wyk tensy daar goeie motivering is. --Alias
Natuurlijk. Ik ben benieuwd, zie je verschillen met de Nederlandse tabel? (Volg schakel) Danielm 22:33, 7 Mrt 2005 (UTC)
В - w/f (f aan einde van woorde). Wag, ek dink ek sal sommer die artikel vertaal en dan die Afrikaans in 'n kolom in die tabel plaas. Sodra ek tyd kry. --Alias 23:15, 8 Mrt 2005 (UTC)
Net vir die rekord, ek het die artikel geskryf by Cyrilliese alfabet. Dit bespreek nie alles nie, en die AWS is ook maar bietjie inkonsekwent, maar dit behoort vir meeste gevalle leiding te gee. --Alias 11:10, 1 Jun 2005 (UTC)
Op 'n verwante onderwerp, is daar enige leiding oor tranliterasie van Skandinawiese tale (AWS sê niks daaroor nie)? Ek het byvoorbeeld vir nou die Deense Storebælt, Lillebælt net so gelos op Oossee met die vreemde æ teken. Die nedelandse wiki noem dat hulle umlauten en die Duitse sz vermy. Ek verbeel my ons het op skool welk geleer hoe om Duits na Afrikaans te translitereer maar ons het natuurlik nie Sweeds, Deens of Noorweegs op skool gehad nie. Laurens 08:08, 5 Apr 2005 (UTC)
Op nl: translitereren we de Skandinavische alfabetten over het algemeen niet, omdat de uitspraak van deze letters redelijk algemeen bekend zijn en transliteratie daardoor niet nuttig is. Of dat voor Afrikaans ook opgaat is natuurlijk een andere zaak. We hebben wel een Wikipedia:transliteratiegids, misschien vindt je daar nog wat ideeën. Danielm 12:26, 5 Apr 2005 (UTC)

[wysig] Copyright-Problems

I don't know the correct template-name in your language - please take care of Beeld:Hitler.jpg - thanks. (de:Benutzer:Avatar) --

I'm not sure we have templates yet Avatar but yes we need to deal witht the copyright problem

Voyageur en Laurens het ook 'n outeursreg probleem: As jy 'n beeld laai hiet op af. behoord daar outeursreg info by gegee te word. Die ander wiki's het daarvoor templates om duidlik te maak of die beeld GNU/FDL of PD of iets anders is.

Die ander probleem is dat baaie beelde al op ander wikis gebruik word en nee, daar is nie 'n eenvoudige manier om hier 'n beeld van nl. of fr. of en.wiki te toon nie. Ons het 'n keus:

  1. Ofwel jy laai die beeld hier opnuut en gee die outeursreg info ook hier in afrikaans
  2. ofwel jy laai die beeld op commons

Ek dink die leste moontlikheid is beter. Beelde wat op commons is gelaai kan op alle wiki's getoon word en die outeursreg formaliteite hoef maar een keer afgehandel te word. Een beeld wat op commons staan kan hier gewoon als [[Beeld:blabla.jpg]] neergesit word.

Vreemd, my kommentaar verdwyn. Ek ondersteun die commons-projek 110%. Dit maak dit makliker om 'n gesentraliseerde versameling beelde en ander materiaal te skep, en maak dit makliker om deur die ander wikipedia-projekte te gebruik. Omtrent die enigste ding wat ek op hierdie wiki sou plaas is goed soos vertaalde kaarte -- dit is immers iets wat slegs deur die afrikaanstalige wp bruikbaar is.
Op die commons-blad was die rede vir verwydering opgegee as dat dit 'n privaat fotograaf (in wese Hitler se persoonlike fotograaf) was wat die foto geneem het, nie 'n amptenaar van die Duitse regering nie; daarom is dit nie de facto publieke domein nie, maar die gewone 75 (?) jaar kopiereg is van toepassing daarop. D.w.s., dis onbruikbaar tot 2015 of so... Dewet 20:19, 8 Mrt 2005 (UTC)
The photographer (Walter Frentz) died last year. The full copyrights of his work owns the picture-agency Ullstein Bild which wrote to info@wikipedia.de and demanded the picture to be erased. So the picture was erased from commons and several other languages in the last few hours. It should also be deleted from af. Thanks for your help and sorry, that I'm not able talking af or even good english :-). But I'm surprised that I can mostly understand what you write. (de:Benutzer:Avatar) --81.173.151.14 20:26, 8 Mrt 2005 (UTC)

[wysig] Two questions

Ja Saadjie=beginnetje=stub. IJ ist Niederlaendisch, Afrikaans hat Y stattdessen. Jcwf 21:31, 12 Mrt 2005 (UTC)

[wysig] Artikel Afrikaanstalige literatuur op nl:

Kan iemand nl:Afrikaanstalige_literatuur met wat meer schrijvers aanvullen? Danielm 12:02, 16 Mrt 2005 (UTC)

Sekerlik. Maar hoeveel wil julle hê? Kyk gerus na Afrikaanse skrywers en Afrikaanse digters. --Alias 13:42, 16 Mrt 2005 (UTC)


[wysig] Bymekaarkoms

Dog ek laat maar 'n boodskap vir kennisname van 'n bymekaarkoms in Kaapstad. Sien http://wikipedia.meetup.com/38/ --Alias 11:37, 17 Mrt 2005 (UTC)

Interresant net te ver vir my. Sal een hierbo ook moet reël die een of ander tyd as ons groep groot genoeg word. Dis nou vir die wat nie te mens-sku is nie :-) - Renier

[wysig] Statistieken zijn terug

De statistieken zijn terug en laten mooie resultaten zien. [1]. Het aantal artikelen groeit stevig, de betrouwbare grafieken, zoals aantal interne links en aantal woorden laten een exponentiële groei zien voor af:! Danielm 15:05, 21 Mrt 2005 (UTC)

Baie bemoedigend --RM 08:11, 29 Mrt 2005 (UTC)

[wysig] Gereedheid

Aan al die Wikipediane,

Ek verwag 'n moontlike toename in besoekers, eksperimente, en ander vorme van eerste-besoeker-goeters van 1 April af. ('n Bietjie reklame gedoen.) Ek sal waarskynlik vir 'n paar dae glad nie kan kom kyk nie, en doen dus 'n beroep op almal om 'n ekstra ogie te hou op die Onlangse wysigings en ook om mense vriendelik te ontvang ten spyte van oënskynlike vandalisme. Miskien sal hierdie 'n paar goeie eerste indrukke kan skep. Groete, Alias 12:29, 31 Mrt 2005 (UTC)

Dankie vir jou moeite, ek hoop meer mense neem deel.--Lewensywer 10:14, 1 Apr 2005 (UTC)



[wysig] Meetup

Eloquence and I will be in Pretoria between April 19 and 21 for an International FLOSS and Free Knowledge Workshop run by the CSIR Open Source Centre. If anyone is in this area and would like to meet up, please see m:Meetup/Pretoria. Angela 12:19, 3 Apr 2005 (UTC)

Thanks to everyone who came to the meetup. It was a very enjoyable evening. A report of the conference, with a photo from the meetup, is now at meta:Conference reports/FLOSS, South Africa 2005. Angela 20:23, 24 Apr 2005 (UTC)

[wysig] Vertaling van Conure

Ek het voël gekend as 'n "Green cheek conure". Ek kan nie 'n vertaling vind vir conure nie. Kan iemand my dalk raadgee?

[wysig] jare

  • BronnemateriaalEnBespreking:350 v. C.

Gaan ons v. C. gebruik of v. Chr. of -350 of iets soos BCE? Jcwf

Ek het gehou by die reeds bestaande formaat. Ons moet die bestaande eeue ook aanpas as ons gaan verander. Ek het geen spesifieke voorkeur nie. Wat word gedoen op ander Wiki's?--Lewensywer 18:42, 6 Apr 2005 (UTC)
Die probleem is dat daar ook links bestaan met v. Chr. (Sien die eeue). Die ander wiki's het hulle eie formaat. en: het dink ek BCE nl: en de: het v. Chr., fr het die minteken, die Pole p.n.e. ('vir onse jaartelling') ens.

Maak vir my ook nie regtig saak nie, (hoewel ik die BCE nie so gaaf vind nie). Jcwf

Sover ek weet is v.C. (twee punte, sonder spasie) die amptelike Afrikaanse afkorting. Ons moet egter besluit of ons 'n afkorting wil gebruik - voluit sal mooier lyk en beter kommunikeer, maar is langer en ons sal in elkgeval aansture moet maak vanaf die afkortings. Ons sal sekerlik uiteindelik aansture wil maak vanaf al die "verkeerde" plekke met 'n robot of iets. BCE is Engels. VAE het ek omtrent nog nooit gesien nie. Ek dink dus nie dit is nuttig om dit te gebruik nie. Ja, ons moet definitief die eeue se bladsye regmaak om werk vir later te spaar. --Alias 11:28, 8 Apr 2005 (UTC)


As v.C. amptelik is, dink ek dat ons dit moet gaan gebruik. Die ander wiki's bekommer hulle nie om alternatiewe nie. (3000 redirects is nie lekker nie..) Jcwf 13:37, 8 Apr 2005 (UTC)

Jcwf 13:37, 8 Apr 2005 (UTC)

Pas weer gekyk in AWS. Definitief v.C. Dan lyk dit my ons volstaan daarby. --Alias 21:53, 8 Apr 2005 (UTC)


[wysig] Audio-template

Hi, I am making audio recordings of the pronunciation of words. Example; Media:Nl-be guy verhofstadt.ogg To include this in a good way in your wiki I need to know what your audio template is and how it works. When I know it i can put it directly inside articles.

Can some one please put your audio template on this page;

Greetings, nl:gebruiker:Walter

Hoi Walter,
Je kunt hier gerust Nederlands praten, dat maakt het ook mogelijk dat de Afrikaanstaligen gewoon in eigen taal kunnen antwoorden. Er bestaat hier nog geen audiosjabloon, het zou aangemaakt moeten worden. Danielm 11:20, 13 Apr 2005 (UTC)

[wysig] Taalbeheersings sjablonen

Op geen van de wikis zijn de sjablonen te vinden voor mensen die Afrikaans beheersen. Wil iemand zo vriendelijk zijn om ze toe te voegen?

http://en.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Babel#af_-_Afrikaans

Bij voorbaat zeer hartelijk dank! Bye, Shinobu


[wysig] Gevestigde term sjablone

Ek sal graag wil sien dat ons sjablone skep vir gevestigde rekenaarterme. Ek is tans besig met 'n redelik komplekse artikel oor 'n rekenaartaal en toe besef ek hoeveel meer aangenamer dit sal wees om die artikel te skryf as ek nie hoef te wonder wat die ooreenstemmende afrikaanse term is nie. Ek tik bloot die gevestigde engelse term soos Toepassingsagteware in en siedaar dit word sommer vir my vertaal. As dit byval vind by die ander wikipediane sal ek graag wil voortgaan en dit so doen. Miskien moet ons net ooreekom dat daar dalk 'n rt: (vir rekenaarterm) voorvoegsel moet kom om die vakgebied aan te dui. Dan kan 'n vakkundige net eendag eenvoudig deur die lys werk en die korrekte vertalings daar insit indien hulle nog nie bestaan nie. --RM 12:23, 21 Apr 2005 (UTC)

MMM - Lyk my daar sal ongelukkig voorsiening vir hoof en kleinletters voorsiening gemaak moet word. Iemand dalk 'n slimmer voorstel? --RM 12:32, 21 Apr 2005 (UTC)
Die hele gedagte agter die Afrikaanse Wikipedia is om dit taal gerig te maak. Ons almal sukkel soms om die korrekte Afrikaans te kry vir sekere tegniese woorde. Ek sal verkies dat die Afrikaanse Wikipedia in alle opsigte Afrikaans bly...Ek sal eerder voorstel dat ons 'n aparte blad in standhou waar ons iets het soos 'n Afrikaans/Engelse woordeboek waar ons aandui waarmee on sekere Engelse tegniese terme vertaal. Sodoende het ons outeurs 'n plek war hul kan gaan naslaan wat die vertalings is wat gebruik word.--Lewensywer 08:30, 28 Apr 2005 (UTC)

[wysig] Wiskunde

Ek is 12 jaar oud en in graad 7 op skool. Ons het die Wiskundetaak wat ek hieronder noem ontvang en ek het nie 'n idee hoe om dit aan te pak nie en waar om verstaanbare antwoorde op die vrae te kry nie. Kan iemand my asseblief so veel moontlik raad gee. Baie dankie.

"Dit is merkwaardig dat die sirkel talryk in die natuur voorkom, maar dat die vierkant byna afwesig is. In die mense-skepping is dit omtrent omgeruil. Die opdrag is: 1 bewys of dit uitvoerbaar is om 'n vierkant en 'n sirkel te kry waarvan die oppervlakte presies ewe groot is. 2 jy sal eers moet uitvind wat beteken 'Pie'en waarom daar 'n behoefte was aan die 'Pie' formule. 3 bespreek wat jy bevind het nadat jy die vierkant en die sirkel se oppervlakte uitgewerk het. 4 in 2 Kronieke 4:2 word die omtrek en die middellyn op 'n ander verhouding gebasseer as die moderne 'Pie'. Gee jou eie mening hieroor.

Maak gebruik van sketse en modelle om jou taak te ondersteun."

Daar bestaan 'n artikel oor Pi wat dalk mag help!
Vraag 2 - in die artikel staan daar: "pi is die verhouding van 'n sirkel se omtrek tot sy deursnit" m.a.w jy vat die omtrek van die sirkel en deel dit met sy deursnit (middellyn).
Vraag 1 - gaan lees in die artikel oor die Eienskappe van pi.
Vraag 3 - In 2 Kronieke 4:1,2 staan " Verder het hy 'n koperaltaar gemaak; twintig el was sy lengte en twintig el sy breedte en tien el sy hoogte. Hy het ook die see gemaak van gietwerk; van rand tot rand was tien el, heeltemal rond; en die hoogte daarvan was vyf el, en 'n lyn van dertig el kon dit rondom omspan." Die verhouding tussen die omtrek (30 el) en die middellyn(tien el) is 3 (30/10), wat kleiner is as die waarde van pi wat ons vandag gebruik, maar nogtans baie na aan pi is. Ek sal waardeer as jy jou navorsing se antwoorde aan ons kan stuur sodat ons dit kan opvolg en byvoeg hier! Hoop jy kom reg! Gebruiker:Milada

Milada: Hartlik dankie vir die raad. Ons was vir 'n paar dae in die Wildtuin en ek het dit sopas eers te lese gekry. Na ek kans gehad het om aandag daaraan te gee, skryf ek weer. André

[wysig] Sjina of China

Ek het in 'n paar plekke verwysings gehad na China wat verander is na Sjina. Beide vertalings is aanvaarbare Afrikaans. Hoe bepaal ons op Wikipedia watter vertaling gebruik word?

Het beste is om een van de twee mogelijkheden te kiezen als thuis voor de informatie en de andere dan met een REDIRECT ernaar te laten verwijzen. Jcwf 21:20, 28 Apr 2005 (UTC)
Mmm, ek vermoed dit was ek gewees :-/ Ek moet met eerlikheid erken dat ek nie meer my motivering van toe kan onthou nie, maar ek sou nou sê dat konsekwentheid ten minste een rede is - ek glo tot dusver is Sjina gebruik. Verder verkies ek persoonlik Sjina omdat dit vir my meer konsekwent is met Afrikaanse spelling van dinge soos sjokolade, sjoe, sjirurg, ens. Ch laat my eerder dink aan chaos, charisma, chemie, ens, maar ek besef altwee word aanvaar (en dat daar uitsonderings is op my "uitspraakreël". --Alias 03:10, 1 Mei 2005 (UTC)
Afrikaans gebruikt geen etymologisch principe bij de spelling. Ik ben niet bekend met de geschiedenis van het woord China, maar het gebruik van de Franse ch suggereert dat dit woord oorspronkelijk uit het Frans afkomstig is. In het Nederlands wordt daarom ch geschreven en niet sj.
Afrikaans is een doorontwikkeling van de spelling Kollewijn. Kollewijn betoogde dat etymologie in de spelling onzin was en dat de uitspraak het belangrijkste criterium was. (Zie ook Geschiedenis van de Nederlandse spelling).
Toch weer China gaan schrijven lijkt mij een beetje in tegenstelling met de basisprincipes van Afrikaans.
Overigens is het verschil de Nederlandse ch en g, ofwel tussen de zachte g en harde g, wel degelijk inheems, er is bijvoorbeeld een uitspraakverschil tussen de ch in chemie en de g in groot. Danielm 06:54, 1 Mei 2005 (UTC)
Eh ja voor sommige Nederlandstaligen wel ja. Voor hen (en mij) is loochen en logen inderdaad hoorbaar anders . Het eerste woord heeft een stemloze /x/, het tweede een stemhebbende /γ/, maar vraag het niet aan een Amsterdammer of een Fries, die horen het verschil niet eens! Bezuiden de rivieren is het verschil juist weer groter door de 'zachte g' en zo. Gebruiker:Jcwf
Ek verkies ook Sjina my ou China :-) --RM 02:23, 2 Mei 2005 (UTC)

[wysig] Translation

Hi there, I'm Zanimum from the English Wikipedia. I'm running an international-entry exhibit of small artwork. I've found volunteers to translate the site into Arabic, Italian and Spanish, and I was wanting a translator to write something in this language. The text to translate is around 300 words. Does anyone want to do a quick translation for us? Thanks! -- en:user:zanimum (Interested? Contact nicholasmoreau@gmail.com)

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu