Helderberg
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Helderbergkom is 'n gebied in die Weskaap, Suid Afrika, sowat 45 km vanaf Kaapstad, geleƫ aan die voetend van die Helderberg en Hotten-tots-Hollandbergreeks. Gordonsbaai, Lwandle, Macassar, Sir Lowreyspas, Somerset-Wes en Strand is dorpe in die Helderberg gebied.
Die Helderbergkom bied aan toeriste, natuurliefhebbers, fotograwe 'n besondere natuurskoon, wingerde, skilderagtige kuslyne, sandstrande en warm seewater.