Bespreking:Julius de Geyter
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Moet die titel nie wees Julius de Geyter, aangesien die persoon se naam ook genoem word nie? Die taalreël is sover ek weet bv. mnr Du Toit, maar mnr Johan du Toit.Graaf 10:28, 25 Februarie 2007 (UTC)
- Ek stems saam - lyk my die Hollanders pas dit nie so toe nie - ek het het dit so van hulle gekopieer. Sal dit skuif. Laurens 12:19, 25 Februarie 2007 (UTC)