Levi Eliphas
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Levi Eliphas het 'n groot invloed gehad op moderne Okkultisme. Hy was eers 'n Roomskatolieke priester met die naam Louis Constant. Levi Eliphas het in 1856 die Primêre Tarotkaarte gekoppel aan die Hebreeuse alfabet en Kaballa.
Aleister Crowley het beweer dat hy die reinkarnasie was van Levi Eliphas.