Lugsteuring
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Lugsteuring is Fokofpolisiekar se tweede album en hulle eerste wat vollengte is. Daar is twaalf snitte daarop.
- Bid vir My
- Sielswartgat
- Sporadies Nomadies
- Lugsteuring
- Tonnelvisie
- Ontken Altyd Alles
- Die Grootste Gaping
- My Lys Verskonings
- Leeg LĂȘ Drome Droom
- Tevrede?
- Angs Aanval
- Tiny Town