New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Magellaanse Wolke - Wikipedia

Magellaanse Wolke

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Groot Magellaanse Wolk
Die Groot Magellaanse Wolk

Die Magellaanse Wolke is twee onreëlmatig gevormde dwergsterrestelsels, wat digby ons eie Melkweg in die Plaaslike Groep lê. Hulle staan bekend as die Groot en die Klein Magellaanse Wolk. Vir die mense van die suidelike halfrond is die twee sterrestelsels steeds met die blote oog sigbaar; die oudste verwysing in die Persiese sterrekyker Al Soefi se Boek van die Sterre dagteken uit die jaar 964.

Die Portugese seevaarder Ferdinand Magellaan is die eerste Europeër wat die Magellaanse Wolke in die jaar 1519 beskryf. Met die teleskoop word die Groot Magellaanse Wolk as 'n klomp sterre, sterregroepe, newels, stof en gas herkenbaar.

Met 'n deursnee van sowat 50 000 ligjare en 'n massa, wat gelykstaan aan 25 miljarde sonne, is die Groot Magellaanse Wolk ná ons Melkweg, die Andromedanewel en die Driehoeknewel die vierde grootste sterrestelsel in die Plaaslike Groep, met sowat tien persent van die Melkweg se massa. Daar is net twee dwergsterrestelsels, dié van die sterrebeelde Canis Major en Sagittarius, wat nog nader by ons eie Melkweg lê.

Die Groot Magellaanse Wolk lê in die sterrebeelde Dorado (Swaardvis) en Mensa (Tafelberg), die Klein Magellaanse Wolk in Tucana (Toekan). Die klein afstande en hulle uitgestrekte vorm lei daartoe dat ons op die aarde 'n skynbare deursnee van respektiewelik sowat 6° en 3,5° waarneem. Hulle is gevolglik vir mense in die suidelike halfrond met die blote oog sigbaar.

Inhoud

[wysig] Gegewens

Naam Naam in katalogusse Tipe Afstand [kLj] Afstand [kpc] Deursnee [kpc] Massa [M] Regte klimming Deklinasie Skynbare ligkrag
GMW ESO 56-115 Irr (SBm?) ~163 ~50 7,7 1010 05h 24,0m -69° 48' 0,9 mag
KMW NGC 292 Irr ~209 ~64 3,1 2·109 00h 51,0m -73° 06' 2,7 mag

Opmerking: kLj beteken Kiloligjaar en staan gelyk aan duisend ligjare; kpc beteken Kiloparsec of duisend Parsec; M beteken sonmassa.

[wysig] Afstand

Die Klein Magellaanse Wolk
Die Klein Magellaanse Wolk

Die afstand van veral die Groot Magellaanse Wolk speel in die buitegalaktiese sterrekunde van die laaste eeu 'n belangrike rol, tog lei dit tegelykertyd tot verwarring. Die buitegalaktiese afstandmeting berus op die verhouding tussen periode en helderheid van die veranderlike Cepheïede-sterre. Hierdie verhouding is nie net by soortgelyke sterre in die Klein Magellaanse Wolk ontdek nie, dit word ook nog steeds aan die hand van die Groot Magellaanse Wolk se Cepheïede bepaal en getoets. Die moontlike foute, wat by die afstandmeting van die Magellaanse Wolke ontstaan, word ongelukkig oorgedra na die afstandmeting van ander hemelstrate. Groot skommelings by die kosmiese skale in veral die eerste helfte van die 20ste eeu het hulle oorsaak in foutiewe interpretasies van die verhouding van periodes en helderheid.

Hierdie probleme verklaar die afwykende gegewens oor die afstand van die Magellaanse Wolke, wat in die bestaande bronne met tussen 40 en 80 kpc gelys word. Die presiese afstande is nog steeds onderwerpe van die destydse navorsing, tog is 'n groot aantal nuwe gegewens in verband met die navorsing oor die supernova 1987A verkry. Teenswoordig word afstande tussen 44 en 51 kpc (143 000 tot 166 000 ligjare) algemeen aanvaar.

[wysig] Beskrywing

Die Klein Magellaanse Wolk bestaan moontlik uit twee hemelstrate, wat met mekaar versmelt en op dieselfde siglyn lê, sodat hulle nie maklik van mekaar onderskei kan word nie. Daar is sowat een miljard sterre in die Klein Magellaanse Wolk. Die Groot Magellaanse Wolk met sowat tien miljard sterre is blykbaar 'n taamlik jong hemelstraat, aangesien dit groot waterstofryke gebiede (sogenamde HII-gebiede) insluit, waar sterre nog steeds in groot getalle gevorm word. Daar is ook twee blou superreus-sterre van skitterende helderheid, wat in hierdie vorm nie in ons eie hemelstaat bestaan nie. Hulle verbrand hul waterstof teen 'n asemberowende snelheid.

Die Groot Magellaanse Wolk se ligkrag is een vierde van dié van die Melkweg, terwyl die Klein Wolk slegs 'n vyfentwintigste van dié ligsterkte het. Albei hemelstrate word gevorm deur objekte van die sogenaamde sterrekundige populasie I. Die sterre van die Klein Magellaanse Wolk blyk gelykmatiger versprei te wees as dié van die Groot Wolk.

[wysig] Sterrekundige objekte

Die oorblyfsels van die supernova 1987a
Die oorblyfsels van die supernova 1987a

Die Magellaanse Wolke bevat 'n magdom sterrekundige objekte vir amateur-astronome soos die Tarantulanewel, 'n gasnewel van die sterrebeeld Dorado, wat in die sterrekundige katalogusse as NGC 2070 gelys is en oor 'n lengte van 900 ligjare strek. Sy gasinhoud staan gelyk aan 'n half miljoen sonmassa's. Die newel staan bekend vir sy groot aantal van ligsterke jong sterre en is moontlik die grootste van sy soort. Moontlik skuil 'n reusagtige ster met sowat 2 500 sonmassa's agter die newel.

Baie sterregroepe in die Magellaanse Wolke is reeds met die blote oog sigbaar, soos die groepe van blou sterre wat as bolvormige klompe waargeneem word en in hierdie vorm nie in ons eie Melkweg voorkom nie.

In 1987 ontplof die SN1987A in die Groot Magellaanse Wolk, wat danksy die nabyheid die moontlikheid gebied het om die supernova en sy uitwerkings noukeurig te bestudeer.

Die Magellaanse Wolke is met mekaar en met ons Melkweg deur middel van 'n dun band van waterstof verbind, die sogenaamde Magellaanse Stroom. Hulle beweeg teen 'n snelheid van sowat 55 kilometer per uur nader aan mekaar.

[wysig] Eksterne skakels

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu