Bespreking:Marlene van Niekerk
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Dit artikel is een letterlijke vertaling van http://www.stellenboschwriters.com/vniekerkm.html en daarom een een auteursrechtschending. Danielm 15:51, 3 Mei 2006 (UTC)
[wysig] Kopieregskending
Baie dankie. Ek het eers die Engelse Wikipedia teks na Afrikaanse vertaal en later agtergekom dat dit eintlik uit net so Stellenboschwriters gekopieƫr is. Ek het so paar veranderings byegebring en sal nog inligting soek, bywerk en bronne dienooreenkomstig. Ek sal bietjie later die Engelse weergawe aanpas. Susynoid 18:12, 4 Mei 2006 (UTC)