Morgenzon
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Morgenzon (Nederlands vir more of oggend son) is 'n klein boerdery dorpie geleƫ op die oewer van die Osspruit met 'n belangrike landbouskool in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is om die Marnico Hotel gevestig wat in 1912 op 'n wa rushalte tussen Standerton en Ermelo gevestig is.
--Laurens 09:27, 18 Februarie 2007 (UTC)