Nagtegaaleilande
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Nagtegaaleilande is 'n groep van drie eilande in die Suid-Atlantiese Oseaan, deel van die Tristan da Cunha gebied. Dit bestaan uit Nagtegaaleiland, Middeleiland en Stoltenhoffeiland. Die eilande word deur die Verenigde Koninkryk bestuur as deel van die oorsese gebied Sint Helena. Die Nagtegaaleilande is onbewoon.
[wysig] Kyk ook
- Lys van antarktiese en sub-antarktiese eilande