New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Verenigde Koninkryk - Wikipedia

Verenigde Koninkryk

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Verenigde Koninkryk
United Kingdom of Great Britain and Northern Ireland
Wapen van Die Verenigde Koninkryk
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Dieu et mon droit (Royal motto)
(Frans: God en my reg)2
Volkslied: God Save the Queen6
Ligging van Die Verenigde Koninkryk
Hoofstad London
51°30′N 0°7′W
Grootste stad London
Amptelike tale Geen; Engels de facto 3
Regering
Koningin
Eerste Minister
Grondwetlike Monargie
Elizabeth II
Tony Blair
Onafhanklikheid
Vestiging 4
18015
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 E11 244,820 vk km  (77th)
Bevolking
 - July 2003 skatting
 - Digtheid
 
59 553 800 5 (22nd)
246,5 / vk km
BBP (PPP)
 - Totaal
 - Per kapita
2005 skatting

$1 825 837 miljoen (6th)
$30 658 (15th)

HDI
Geldeenheid Britse pond (£) (GBP)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC+0)
BST (UTC+1)
Internet TLD .uk7
Skakelkode +44
1'n Aantal ander tale wat amptelik as geldige outochthone streekstale onder die Europese Verdrag vir Streeks- of Minderheidstale. In elk hiervan is die VK se amptelike naam:
  • Wallies: Teyrnas Unedig Prydain Fawr a Gogledd Iwerddon
  • Skots Gaelies: An Rìoghachd Aonaichte na Breatainn Mhòr agus Eirinn a Tuath
  • Iers: Ríocht Aontaithe na Breataine Móire agus Tuaisceart na hÉireann
  • Kornies: An Rywvaneth Unys a Vreten Veur hag Iwerdhon Glédh
  • Skots: Unitit Kinrick o Great Breetain an Northren Ireland
2 Die Koninklike Leuse in Skotland is Nemo Me Impune Lacessit (Latyn: "No-one harms me with impunity").
3 Nie-Amptelik.
4 Amptelik erkende streekstale:
in Wallis: Wallies; en in Skotland: Skots Gaelies sedert 2004 Wet.
5 Gevorm as Verenigde Koninkryk van Groot Britanje en Ierland. Naam het verander na Die Verenigde Koninkryk van Groot Britanje en Noord-Ierland in 1927.
6 Amptelike skatting vesrkaf deur die VK Office for National Statistics.
7 ISO 3166-1 is GB, maar .gb word nie gebruik nie

Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland is 'n staat bestaande uit die nasies van Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland, ook bekend as die Verenigde Koninkryk (VK, en:UK). Dit is geleë noord van die noord-westelike kus van die Europese vasteland, omring deur die Noordsee, die Engelse Kanaal en die Atlantiese Oseaan.

Die woord Brittanje word soms gebruik om te verwys na die Verenigde Koninkryk.

Inhoud

[wysig] Naam

Die volledige amptelike naam is "Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland". Die term "Groot-Brittanje" word dikwels gebruik om na die Verenigde Koninkryk te verwys, alhoewel Groot-Brttanje streng gesproke net uit Engeland, Skotland en Wallis bestaan en dus na die grootste van die Britse Eilande verwys.

Die voorsetsel "Groot" is aan die Franse taal ontleen, wat 'n onderskeiding maak tussen die Franse gewes Bretagne en Grande Bretagne ("Groot-Brittanje"). Die Latynse naam Britannia het sy historiese oorsprong in die Keltiese woord Brith, wat letterlik "bont" of "gevlek" beteken.

Die land se naam in die skryfwyses van die amptelik erkende tale is:

  • United Kingdom of Great Britain and Northern Ireland (Engels)
  • Teyrnas Unedig Prydain Fawr a Gogledd Iwerddon (Wallies)
  • An Rìoghachd Aonaichte na Breatainn Mhòr agus Eirinn a Tuath (Skots-Gaelies)
  • Ríocht Aontaithe na Breataine Móire agus Thuaisceart Éireann (Iers)
  • An Rywvaneth Unys a Vreten Veur hag Iwerdhon Glédh (Kornies)
  • Unitit Kinrick o Great Breetain an Northren Ireland (Skots)

[wysig] Geskiedenis

[wysig] Politiek

[wysig] Geografie

Kaart van die Verenigde Koninkryk
Kaart van die Verenigde Koninkryk

Die Verenigde Koninkryk bestaan uit die hoofeiland Groot-Brittanje, sowat 'n sesde van die eiland Ierland en 'n aantal eilandgroepe met meer as 1 000 kleiner eilande. Die belangrikste eilandgroepe is Shetland en Orkney in die Noordsee noord van Skotland, die Buite- en Binne-Hebride in die Atlantiese Oseaan wes van Skotland, Anglesey in die Ierse See wes van Wallis, die Scilly-eilande in die Keltiese See suid-wes van Engeland en die Isle of Wight (Wight-eiland) in die Engelse Kanaal voor die Engelse suidkus.

Die Verenigde Koninkryk se enigste landgrens met 'n lengte van 360 kilometer loop in die noorde van die eiland Ierland. Alhoewel hulle Britse Kroongebiede is, maak die eiland Man in die Ierse See en die Kanaaleilande in die Engelse Kanaal voor die noordkus van Frankryk nie deel uit van die Verenigde Koninkryk nie.

[wysig] Ekonomie

In die twintigerjare van die 20ste eeu begin met die neergang van die Britse Ryk 'n tydperk van ekonomiese agteruitgang, wat deur die gevolge van die Tweede Wêreldoorlog, strukturele probleme en die volgehoue weiering om nouer ekonomiese bande met die ander Europese lande te soek, nog versterk word. Die in vergelyking met ander Wes-Europese ekonomieë oorgroot invloed van die Britse vakbonde en hoë inflasiekoerse is net twee van die land se vraagstukke teen die einde van die sewentigerjare. Die nuwe konserwatiewe regering onder die Erste Ministeres Margaret Thatcher begin in 1979 sy neoliberale ekonomiese beleid, wat onder meer die privatisering van genasionaliseerde nywerhede behels.

Vandag behoort die Verenigde Koninkryk weer tot die belangrikste en mees dinamiese ekonomieë ter wêreld. In die jaar 2003 is dit met buitelandse beleggings ter waarde van 672 miljard VSA-dollar die mees aantreklike land vir beleggers in Europa, nog voor Duitsland (545 miljard VSA-dollar) en Frankryk (433 miljard VSA-dollar).

Die ekonomiese groei word veral gesteun deur die vinnige ontwikkeling van die dienstesektor, met sowat een miljoen werknemers net in die finansiële dienstesektor. Die landbou, wat vroeër 'n relatief groot rol gespeel het, genereer nou minder as een persent van die bruto nasionale produk en bied net twee persent van alle werkgeleenthede in die land.

Die belangrikste uitvoergoedere is masjiene, rekenaars, ru-olie en gas.

Ten spyte van die ekonomiese groei is daar baie inwoners wat hul brood met tydelike of informele werk moet wen, aangesien die sosiale welvaartstelsel van die Verenigde Koninkryk in teenstelling met ander Europese lande min ondersteuning aan werkloses en behoeftiges bied.

[wysig] Mense

[wysig] Kultuur

  • Lys van stede in die Verenigde Koninkryk


[wysig] Sport

[wysig] Eksterne skakels

[wysig] Sien ook

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:


 
Europese Unie (EU)
Vlag van die Europese Unie
België | Bulgarye | Ciprus | Denemarke | Duitsland | Estland | Finland | Frankryk | Griekeland | Hongarye | Ierland | Italië | Letland | Litaue | Luxemburg | Malta | Nederland | Oostenryk |
Pole | Portugal | Roemenië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Tsjeggië | Verenigde Koninkryk

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu