Natuurlike verspreiding
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Natuurlike verspreiding verwys na die hoeveelheid waarin die isotope van 'n chemiese element natuurlik in die Aardkors aangetref word. Die geweegde gemiddelde massa van hierdie isotope verteenwoordig die atoommassa vir die element in die element in die periodieke tabel. Die verspreiding van 'n element wissel van planeet tot planeet.
Die persentasie verspreiding verwys na die relatiewe verhoudings, uitgedruk in persentasies, waarin die isotope van 'n element in die natuurlike bronne aangetref word.