Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Ontdekking van die chemiese elemente - Wikipedia

Ontdekking van die chemiese elemente

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die ontdekking van die elemente waarvan die bestaan vandag bekend is word in kronologiese volgorde voorgestel. Die elemente word in die algemeen gelys in die volgorde waarin elkeen vir die eerste keer as 'n suiwer element gedefinieer is, aangesien die presiese datum waarop meeste elemente ontdek is nie akkuraat gedefinieer word nie. Die ontdekking van die eerste paar elemente het geen geskrewe rekord nie.

Inhoud

[wysig] Antieke tyd

Naam Datum Ontdekker
Koolstof Antieke tyd Onbekend
Silwer Antieke tyd Onbekend
Koper Antieke tyd Onbekend
Swael Antieke tyd Onbekend
Tin Antieke tyd Onbekend
Goud Antieke tyd Onbekend
Lood Antieke tyd Onbekend
Yster Antieke tyd Onbekend
Kwik Antieke tyd Onbekend

[wysig] 13de eeu

Albertus Magnus
Albertus Magnus
Naam Datum Ontdekker Notas
Arseen 1250 Daar word geglo dat Albertus Magnus die eerste was om die element te isoleer.

[wysig] 15de eeu

Naam Datum Ontdekker Notas
Antimoon 1450 Vir die eerste keer wetenskaplik deur Tholden beskryf
Bismut 15de eeu? Kon beskryf gewees het in werk wat toegeskryf is aan

Basil Valentinus, beslissend geïdentifiseer deur Claude François Geoffroy in 1753

[wysig] 16de eeu

Paracelsus
Paracelsus
Naam Datum Ontdekker Notas
Sink 1526 As 'n unieke metaal geïdentifiseer deur Paracelsus

[wysig] 17de eeu

Naam Datum Ontdekker Notas
Fosfor 1669 Hening Brand, later deur Robert Boyle beskryf

[wysig] 18de eeu

Antoine Lavoisier
Antoine Lavoisier
Martin Heinrich Klaproth
Martin Heinrich Klaproth
Naam Datum Ontdekker Notas
Kobalt 1732 Georg Brandt
Platinum ca. 1741 Onafhanklik deur Antonio de Ulloa (in 1748 gepubliseer) en Charles Wood. In Suid-Amerikaanse gouderts opgemerk sedert die 16de eeu.
Nikkel 1751 Axel Fredrik Cronstedt
Magnesium 1755 Joseph Black
Waterstof 1766 Geïsoleer en beskryf deur Henry Cavendish, die naam Hydrogyn deur Antoine Lavoisier gegee
Suurstof 1771 Joseph Priestley As gevolg van sy geloof in phlogiston, het Priestley nie besef dat hy 'n nuwe element voorberei het nie, en het hy gedag dat hy daarin geslaag het om lug vry van phlogiston ("de-phlogisticated air") voor te berei.
Stikstof 1772 Daniel Rutherford
Chloor 1774 Carl Wilhelm Scheele
Mangaan 1774 Johan Gottlieb Gahn
Molibdenum 1778 Carl Wilhelm Scheele
Tellurium 1782 Franz-Joseph Müller von Reichenstein
Wolfram 1783 Juan José Elhuyar en Fausto Elhuyar
Uraan 1789 Martin Heinrich Klaproth Vernoem na die nuut ontedkte planeet, Uranus.
Sirkonium 1789 Martin Heinrich Klaproth
Strontium 1793 Martin Heinrich Klaproth
Yttrium 1794 Johan Gadolin
Titanium 1797 Martin Heinrich Klaproth
Chroom 1797 Louis Nicolas Vauquelin
Berillium 1798 Louis Nicolas Vauquelin

[wysig] 19de eeu

Andrés Manuel del Río
Andrés Manuel del Río
Humphry Davy
Humphry Davy
Sir William Crookes
Sir William Crookes
Robert Bunsen
Robert Bunsen
Pierre Curie
Pierre Curie
Marie Curie
Marie Curie
Naam Datum Ontdekker Notas
Vanadium 1801 Andrés Manuel del Río
Niobium 1801 Charles Hatchett Columbium genoem deur die ontdekker.
Tantalum 1802 Anders Gustaf Ekeberg
Cerium 1803 Martin Heinrich Klaproth; Jöns Jakob Berzelius en Hisinger Vernoem na die nuut ontdekte asteroïde, Ceres. Dit omtrent gelyktydig in twee laboratoria ontdek. Daar is egter later aangetoon dat Berzelius en Hisinger se serium eintlik 'n mengsel van serium, lantaan en sogenaamde didymium was.
Rodium 1803 William Hyde Wollaston
Palladium 1803 Ryan Lumadue Vernoem na die nuut ontdekte asteroïde, Pallas.
Osmium 1803 Smithson Tennant
Iridium 1803 Smithson Tennant
Natrium 1807 Humphry Davy Ontdek deur elektrisiteit van die Voltaic pile te gebruik om die soute van alkali metale te ontbind;
Sodium 1807 Humphry Davy Ontdek deur elektrisiteit van die Voltaic pile te gebruik om die soute van alkali metale te ontbind; dit is 'n paas dae na natrium ontdek wat op die selfde manier ontdek is.
Kalsium 1808 Humphry Davy Ontdek deur elektrisiteit van die Voltaic pile te gebruik om die soute van alkali metale te ontbind.
Barium 1808 Humphry Davy Ontdek deur elektrisiteit van die Voltaic pile te gebruik om die soute van alkali metale te ontbind.
Boor 1808 Joseph Louis Gay-Lussac en Louis-Jacques Thenard
Jodium 1811 Bernard Courtois
Litium 1817 Johan August Arfwedson
Kadmium 1817 Friedrich Strohmeyer Onafhanklik deur K.S.L Hermann ontdek
Selenium 1817 Jöns Jakob Berzelius
Silikon 1823 Jöns Jakob Berzelius
Aluminium 1825 Hans Christian Ørsted Kon in Romeinse tye geïsoleer gewees het, kyk Geskiedenis van Aluminium.
Broom 1826 Antoine Jérôme Balard
Torium 1828 Jöns Jakob Berzelius
Berillium 1828 Friedrich Wöhler. Onafhanklik deur A.A.B. Bussy ontdek
Lantaan 1839-41 Carl Gustaf Mosander Ontdek toe Mosander aangetoon het dat die cerium wat in 1803 deur Berzelius geïsoleer is eintlik 'n mengsel van serium, lantaan en so-genaamde didymium was.
Terbium 1843 Carl Gustaf Mosander
Erbium 1843 Carl Gustaf Mosander
Rutenium 1844 Karl Klaus
Caesium 1860 Robert Bunsen en Gustav Kirchoff Vir die eerste keer geïdentifiseer deur die blou spektroskopiese emissielyn.
Rubidium 1860 Robert Bunsen en Gustav Kirchoff Vir die eerste keer geïdentifiseer deur die rooi spektroskopiese emissielyn.
Tallium 1861 Sir William Crookes Vir die eerste keer geïdentifiseer deur die helder groen spektroskopiese emissielyn.
Indium 1863 Ferdinand Reich en Theodor Richter Vir die eerste keer geïdentifiseer deur die indigo-blou spektroskopiese emissielyn.
Helium 1868 Onafhanklik deur Pierre Jansen en Norman Lockyer Vir die eerste keer deur sterrekundiges geïdentifiseer as 'n emissie lyn in die son se spektrum.
Gallium 1875 Paul Emile Lecoq de Boisbaudran Voorspel deur Mendeleev in 1871 as ekaaluminium.
Ytterbium 1878 Jean Charles Galissard de Marignac
Tulium 1879 Per Teodor Cleve
Skandium 1879 Lars Fredrik Nilson Voorspel deur Mendeleev in 1871 as ekaboron.
Holmium 1879 Marc Delafontaine, Jacques-Louis Soret en Per Teodor Cleve
Samarium 1879 Paul Emile Lecoq de Boisbaudran
Gadolinium 1880 Jean Charles Galissard de Marignac
Praseodimium 1885 Carl Auer von Welsbach Die didymium wat in 1839 deur Mosander geïsoleer is, is aangetoon om te bestaan uit twee aparte elemente; praseodimium en neodimium.
Neodimium 1885 Carl Auer von Welsbach Die didymium wat in 1839 deur Mosander geïsoleer is, is aangetoon om te bestaan uit twee aparte elemente; praseodimium en neodimium.
Disprosium 1886 Paul Emile Lecoq de Boisbaudran
Germanium 1886 Clemens Winkler Voorspel deur Mendeleev in 1871 as ekasilikon.
Fluoor 1886 Joseph Henri Moissan
Argon 1894 Lord Rayleigh en Sir William Ramsay Ontdek deur die molekulêre gewigte van stikstof deur lug in vloeistof te verander en die voorbereiding van stikstof deur chemiese metdodes.
Neon 1898 Sir William Ramsay Van vloeistof argon geskei deur verskil in kookpunt.
Kripton 1898 Sir William Ramsay Van vloeistof argon geskei deur verskil in kookpunt.
Xenon 1898 Sir William Ramsay Van vloeistof argon geskei deur verskil in kookpunt.
Radium 1898 Pierre Curie en Marie Curie
Polonium 1898 Pierre Curie en Marie Curie
Radon 1898 Friedrich Ernst Dorn, wat dit nitron genoem het Ontdek as 'n produk van die radioaktiewe verval van radium.
Aktinium 1899 Ryan Lumadue

[wysig] 20ste eeu

Glenn T. Seaborg
Glenn T. Seaborg
Naam Datum Ontdekker Notas
Europium 1901 Eugene Demarcay
Lutetium 1907 Georges Urbain
Protaktinium 1917 Kasimir Fajans, O. Göhring, Fredrich Soddy, John Cranston, Lise Meitner en Otto Hahn
Hafnium 1923 Dirk Coster en György Hevesy
Renium 1925 Walter Noddack en Ida Tacke
Tegnesium 1937 Carlo Perrier en Emilio Segrè Eerste sintetiese element ontdek. Voorspel deur Mendeleev in 1871 as ekamanganese.
Frankium 1939 Marguerite Derey Laaste natuurlik voorkomende element wat ontdek is; alle elemente wat na dit ontdek is is sinteties.
Astaat 1940 Dale R. Corson, K.R.Mackenzie, Emilio Segrè Later bepaal dat dit in uiters klein hoeveelhede (<25 gram in aardkors) natuurlik voorkom.


Neptunium 1940 E.M. McMillan en Philip H. Abelson, Universiteit van Kalifornië, Berkeley Eerste transuraan element ontdek.
Plutonium 1941 Glenn T. Seaborg, Arthur C. Wahl, Joseph W. Kennedy, Emilio Segrè
Curium 1944 Glenn T. Seaborg
Amerikium 1944 Glenn T. Seaborg
Prometium 1945 Jacob A. Marinsky
Berkelium 1949 Albert Ghiorso, Glenn T. Seaborg, Stanley G. Thompson, Kenneth Street Jr.
Kalifornium 1950 Albert Ghiorso, Glenn T. Seaborg, Stanley G. Thompson, Kenneth Street Jr.
Einsteinium 1952 Argonne Laboratorium, Los Alamos Laboratorium, en Universiteit van Kalifornië
Fermium 1953 Argonne Laboratorium, Los Alamos Laboratorium, en University van Kalifornië
Mendelevium 1955 Glenn T. Seaborg, Evans G. Valens
Nobelium 1958 Albert Ghiorso, Glenn T. Seaborg, John R. Walton en Torbørn Sikkeland
Lawrensium 1961 Albert Ghiorso, Torbjørn Sikkeland, Almon Larsh en Robert M. Latimer
Rutherfordium 1964 Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing by Dubna, U.S.S.R.
Dubnium 1970 Albert Ghiorso
Seaborgium 1974 Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing en Universiteit van Kalifornië, Berkeley
Bohrium 1976 Y. Oganessian et al, Dubna en besvestig by GSI (1982)
Meitnerium 1982 Peter Armbruster en Gottfried Münzenberg, GSI
Hassium 1984 Peter Armbruster en Gottfried Münzenberg
Darmstadtium 1994 S. Hofmann, V. Ninov et al, GSI
Roentgenium 1994 S. Hofmann, V. Ninov et al, GSI
Ununbium 1996 S. Hofmann, V. Ninov et al, GSI
Ununquadium 1999 Joint Institute for Nuclear Research at Dubna[1]

[wysig] 21ste eeu

Naam Datum Ontdekker Notas
Ununhexium 2001 Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing by Dubna[2]
Ununtrium 2004 Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing by Dubna en Lawrence Livermore National Laboratory[3]
Ununpentium 2004 Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing by Dubna en Lawrence Livermore National Laboratory[3]
Ununoctium 2006 Gesamentlike Instituut vir Kernnavorsing by Dubna en Lawrence Livermore National Laboratory[4]

[wysig] Kyk ook

[wysig] Verwysings

  1. Oganessian, Yu. Ts.; et al. (October 1999). "Synthesis of Superheavy Nuclei in the 48Ca + 244Pu Reaction". Physical Review Letters 83: 3154. DOI:10.1103/PhysRevLett.83.3154.
  2. Oganessian, Yu. Ts.; et al. (2000). "Observation of the decay of 292116". Physical Review C 63: 011301. DOI:10.1103/PhysRevC.63.011301.
  3. 3,0 3,1 Oganessian, Yu. Ts.; et al. (2005). "Synthesis of elements 115 and 113 in the reaction 243Am + 48Ca". Physical Review C 72: 034611. DOI:10.1103/PhysRevC.72.034611.
  4. Oganessian, Yu. Ts.; et al. (2006). "Synthesis of the isotopes of elements 118 and 116 in the 249Cf and 245Cm+48Ca fusion reactions". Physical Review C 74: 044602. DOI:10.1103/PhysRevC.74.044602.
Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu