Ptolemaida
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ptolemaida is 'n stad met 32 775 inwoners in die regio van Wes-Macedoniƫ, Griekeland. Die stad is 'n van die belangrikste industriƫle sentra van Griekeland en het sy naam van Ptolemeos Lagos, die eerste generaal van Alexander die Grote. Op verskillende plekke in die stad word grafte uit die Hellenistise tyd aangetref.