Griekeland
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ελληνική Δημοκρατία |
|
Volkslied: Imnos is tin Eleftherian |
|
Amptelike taal | Grieks |
Hoofstad | Athene |
Regeringstelsel | Republiek |
Religie | Ortodoks 98% |
Oppervlak – % water |
131 940 km² 0,86%% |
Bevolking – Digtheid: |
10,6 miljoen (2001) 80,5/km² |
Geldeenheid | Euro (EUR) |
Tydsone | UTC +2 |
Nasionale feesdag | 25 Maart |
Web | Kode | Tel. | .gr | GRC | 30 |
Griekeland (Grieks: Ελλάδα = Elláda) is 'n land in Suid-Europa, bestaande uit die suidelikste deel van die Balkanskiereiland en 'n groot aantal eilande. Hierdie eilande vorm saam ongeveer 20 persent van die landoppervlak. Griekeland grens in die noorde (van wes na oos) aan Albanië, Republiek van Masedonië, Bulgarye en Turkye. Verder is die vasteland van Griekeland begrens deur die Middellandse See (in die suide), die Ioniese See (in die weste) en die Egeïese See (in die ooste). Die grootste eilande is Kreta, Evia, Lesbos en Rodos. Griekeland is sedert 1981 lid van die Europese Unie.
Inhoud |
[wysig] Geskiedenis
- Hoofartikel: Geskiedenis van Griekeland
[wysig] Politiek
- Hoofartikel: Politiek van Griekeland
[wysig] Geografie
- Hoofartikel: Geografie van Griekeland
[wysig] Ekonomie
- Hoofartikel: Ekonomie van Griekeland
[wysig] Demografie
- Hoofartikel: Demografie van Griekeland
[wysig] Kultuur
- Hoofartikel: Kultuur van Griekeland
[wysig] Sien ook
|
|
---|---|
België | Bulgarye | Ciprus | Denemarke | Duitsland | Estland | Finland | Frankryk | Griekeland | Hongarye | Ierland | Italië | Letland | Litaue | Luxemburg | Malta | Nederland | Oostenryk | Pole | Portugal | Roemenië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Tsjeggië | Verenigde Koninkryk |