Rekenaaringenieur
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die rekenaaringenieurswese is nou verwant aan die Elektroniese ingenieurswese.
Die fokus is eerder op digitale kommunikasie of digitale hardewareontwerp, ipv analoog. Daar is ook sterk klem op programmeering, rekenaarnetwerke en algemene kommunikasie netwerke. Die hoof velde is:
Beheerstelsels
Kommunikasiestelsels
Rekenaarnetwerke
Digitale stroombane (mikroverwerkers)