Renoster
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Renoster | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
[[ ]] | ||||||||||||||
Die renoster is 'n soogdier wat behoort tot die familie (Rhinocerotidae). Die swartrenoster word geklassifiseer as (Diceros bicornis) en die witrenoster as (Ceratotherium simum).
Die renoster is die grootste lewende landsoogdier met die uitsondering van die olifant.
Daar bestaan tans vyf spesies renosters; drie spesies in Asië en twee in Afrika.
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Die swartrenoster van Afrika het twee neushorings en ’n lang bolip. Die witrenoster van Afrika is 'n bedreigde spesie, en daar is slegs nog ’n klein aantal in Oos-Afrika en in Suid-Afrikaanse natuurreservate.
Manlike dier:
Vroulike dier:
[wysig] Verspreiding
Beeld:Suider-Afrika Renosterverspreiding
[wysig] Habitat
[wysig] Gedrag
[wysig] Geluide
[wysig] Kos
[wysig] Voortplanting
Die wyfie skenk geboorte aan een kalfie na ’n dragtyd van vyftien tot agttien maande.
[wysig] Spoor en veldtekens
[wysig] Galery
[wysig] Sien ook
![]() |
Vir woordeboekinligting, sien die bladsy renoster op WikiWoordeboek |