Rugby Wêreldbeker
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Rugby Wêreldbeker is 'n internasionale rugbykompetisie wat elke 4 jaar gehou word en wat die rugby wêreldkampioen bepaal.
Jaar | Tuisland | Wenspan |
---|---|---|
1987 | Australië en Nieu-Seeland | Nieu-Seeland |
1991 | Engeland | Australië |
1995 | Suid-Afrika | Suid-Afrika |
1999 | Wallis | Australië |
2003 | Australië | Engeland |
2007 | Frankryk | |
2011 |
[wysig] Eksterne skakel
- http://www.rugbyworldcup.com/ (Engels)