Sojoes 1
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Sendingstatistiek | |
Sendingaam: | Sojoes 1 |
Kenteken: | Рубин (Rubin - "Ruby") |
Aantal bemanningslede: | 1 |
Lansering: | 23 April 1967 00:35 UTC Baikonoer LC1 |
Landing: | 24 April 1967 03:24 UTC 51.13° N, 57.24° E |
Tydsverloop: | 1 dag, 2 ure, 49 minute |
Aantal omwentelinge: | 18 |
Soyuz 1 (Russies Союз 1, Union 1) was deel van die Sowjetunie se ruimteprogram en is gelanseer op 23 April 1967, en het 'n enkele ruimtevaarder, Kolonel Vladimir Michailowitsj Komarov vervoer, wat gesterf het toe die ruimtetuig geval het na sy terugkeer na die aarde.
[wysig] Bemanningslede
[wysig] Sendinggegewens
- Ruimtetuig: Sojoes 7K-OK #4, aktiewe koppelingstelsel
- Massa: 6450 kg
- Perigee: 197 km
- Apogee: 223 km
- Inklinasie: 50.8°
- Periode: 88.7 minute
Vorige sending: Woschod 2 |
Sojoes-program | Volgende sending: Sojoes 3 |