Tswana (taal)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die taal Tswana (Setswana in Tswana) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur ongeveer 3 301 774 mense as moedertaal gepraat (1996-sensus). Tswana vorm deel van die Sotho-taalfamilie.
Inhoud |
[wysig] Sien ook
[wysig] Eksterne skakels
[wysig] Taalhulpmiddels
- Speltoetser en woordafbreker vir Tswana vir Microsoft Office
- Vry en gratis Tswana speltoetser vir OpenOffice, Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird
- Tswana sleutelbord
[wysig] Sagteware in Tswana
- Mozilla Firefox - webblaaier
- Mozilla Thunderbird - e-posprogram
- OpenOffice.org - kantoorsuite
- Translate.org.za - 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Tswana en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
- Pootle - aanlyn vertaling van Tswana oopbronsagteware