Tydlyn vir biologie en organiese chemie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die tydlyn vir biologie en organiese chemie sluit die volgende gebeure in.
- 1951- Die Hongaarse Bioloog Ludwig von Bertalanffy brei algemene stelselteorie uit om biologiese stelsels in te sluit, waarna stelselteorie tot gewildheid bevorder is deur 'n elektriese ingenieur, Lofti Zadeh