Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/22 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
22 Februarie: Onafhanklikheidsdag in Sint Lucia (1979)
- 1819 - In terme van die Adams-OnĂs verdrag, verkoop Spanje Florida aan die VSA vir vyf miljoen VSA dollar.
- 1788 - Arthur Schopenhauer, 19de eeuse Duitse filosoof word in Danzig, Pole gebore.
- 1987 - Andy Warhol, Amerikaanse kunstenaar, avant-garde filmmaker, skrywer, en sosiale figuur sterf in New York tydens 'n roetine galblaas operasie.
- 1990 - T.O. Honiball wat bekend staan as die skepper van die Afrikaanse strokiesprent sterf in Montagu.