Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/26 Julie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
26 Julie: Onafhanklikheidsdag in Liberië (1847)
- 1139 - Afonso die Oorwinnaar word die eerste koning van 'n onafhanklike Portugal.
- 1847 - Liberië, word die eerste onafhanklike republiek in Afrika.
- 1887 - L. L. Zamenhof publiseer Dr. Esperanto se Internasionale Taal.
- 1945 – Churchill verloor die Britse verkiesing en die Arbeidersparty verkry vir die eerste keer in die geskiedenis 'n meerderheid.
- 1894 – Gebore: Aldous Huxley, die skrywer van Brave New World.
- 1952 - Eva Peron, vrou van die president van Argentinië sterf op 33-jarige ouderdom aan kanker.
- 1953 - Fidel Castro lei 'n onsuksesvolle aanval op die Moncada Barakke en begin daarmee die Kubaanse Rewolusie.
- 1956 – Egipte nasionaliseer die Suez-kanaal om die Aswandam te bevonds.