Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/26 Maart
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
26 Maart: Onafhanklikheidsdag in Bangladesh (1971),
- 1707 – In terme van die Acts of Union, smelt die Koninkryke van Engeland en Skotland saam in die Koninkryk van Groot Brittanje.
- 1871 - La Commune de Paris, 'n sosialistiese regering wat Frankryk vir 'n kort tydjie regeer het, kom in Parys formeel aan bewind.
- 1881 - Domnitor Carol I van Hohenzollern-Sigmaringen word uitgeroep as die eerste Koning van Roemenië.
- 1902] - Brits gebore Suid-Afrikaanse sakeman, mynmagnaat en politikus Cecil John Rhodes sterf.