Wet op Verbod van Gemengde Huwelike
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Wet op Verbod van Gemengde Huwelike, Wet No 55 van 1949, was 'n wet onder die Apartheidstelsel in Suid-Afrika wat huwelike tussen mense van verskillende rasse verbied het.