Zoeloe (taal)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die taal Zoeloe (isiZulu in Zoeloe) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur 9 200 144 mense as moedertaal gepraat (1996-sensus). Dit maak dit die taal met die meeste moedertaalsprekers in Suid-Afrika. Die grootste hoeveelheid van die Zoeloesprekers woon in KwaZulu-Natal. Die taal is ook verwant aan Xhosa en is deel van die Nguni-taalfamilie.
Inhoud |
[wysig] Eksterne skakels
[wysig] Taalhulpmiddels
[wysig] Sagteware in Zoeloe
- Mozilla Firefox - webblaaier
- Mozilla Thunderbird - e-posprogram
- OpenOffice.org - kantoorsuite
- Translate.org.za - 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Zoeloe en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
- Pootle - aanlyn vertaling van Zoeloe oopbronsagteware