Ateïsme
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ateïsme is 'n filosofiese stroming met die fundamentele uitgangspunt dat daar geen god/gode bestaan nie.
[wysig] Onderskeiding tussen Sterk en Swak Ateïsme
- Sterk Ateïsme: (Positiewe Ateïsme) Die standpunt dat daar rede is om te glo dat god/gode nie bestaan nie. Dit kan ook die standpunt inneem dat dit logies onmoontlik is dat god/gode bestaan.
- Swak Ateïsme: (Negatiewe Ateïsme) Die standpunt dat daar geen rede is om te glo dat god/gode wel bestaan nie. Hierdie siening hou verband met agnostisisme wat glo dat jy nie kan kennis dra van die bestaan van god/gode nie.
[wysig] Strominge in Ateïsme
- Agnostisisme
- Eksistentialisme
- Humanisme
- Materialisme
- Naturalisme
- Nihilisme