Bonsai
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Bonsai is 'n minatuur plant in 'n pot. Meenstal is dit 'n boom. Bonsai (Japanees : lang-ja|盆栽, Beteken "houer/pot plant"). Dis bome wat in potte geplant word. Die boom moet onderhou word en sy blare en wortels moet gesnoei word. Die bome krimp en dit word 'n dwerg boompie.
[wysig] Geskiedenis
Daar word gesê dat die Chinese die eerste volk was wat bome(klein) gemaak het. Van daaraf het die Japanese die bonsai's gemaak en verskillende style uitgevind.
[wysig] Style
'n Mens kry verskillende style van Bonsai's
Kategorieë: Saadjie | Plante | Kuns