Georges Pompidou
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Georges Pompidou (5 Julie 1911 - 2 April 1974) was President van Frankryk vanaf 1969 tot sy sterfte in 1974.
Hy is gebore in Monboudif, Cantal, Frankryk.
Hy was 'n ondersteuner van Charles de Gaulle, en het onder hom gedien as Eerste Minister vanaf 16 April, 1962 tot 13 Julie, 1968. Na de Gaulle se bedanking in 1969, is Pompidou verkies as sy opvolger as President van Frankryk. Hy sterf onverwags in 1974.
[wysig] Sien ook
- Centre Georges Pompidou