2 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
2 April is die 92ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (93ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 273 dae in hierdie jaar.
Mar - April - Mei | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
2005 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1513 - Juan Ponce de Leon word die eerste Europeër om in Florida te land.
- 1801 - In die Napoleonese oorloë word the Britte deur die Deense vloot verslaan met die slag van Kopenhagen.
- 1865 - In die VSA-burgeroorlog vlug president Jefferson Davis en die meeste van sy kabinet hul hoofstad Richmond.
- 1917 - VSA-president Woodrow Wilson vra vir 'n oorlogsverklaring teen Duitsland.
- 1930 - Haile Selassie word aangewys as heerser van Ethiopia.
- 1953 - Francis Crick en James Watson verduidelik die dubbel helix struktuur van DNA.
- 1970 - Qatar word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk.
- 1982 - Argentinië val die Britse Falkland eilande aan.
- 1992 - Pierre Bérégovoy word Eerste Minister van Frankryk
- 1993 - Doom, alpha weergawe 0.4 word voltooi.
- 2002 - Israelse magte begin 'n beleg van die geboortekerk in Betlehem met ongeveer 200 Palestyne binne.
- 2004 - Bulgarye, Estland, Letland, Litaue, Romenië, Slowakye en Slowenië sluit aan by NATO as lede.
[wysig] Geboortes
- 742 Charlemagne, Koning van die Franke (/ 814)
- 724 Karel die Grote (/814).
- 1725 Casanova, skrywer (/1798).
- 1805 Hans Christian Andersen, skrywer (/1875).
- 1834 Frédéric Bartholdi, beeldhouer (/1904).
- 1840 Emile Zola, skrywer (/1902).
- 1891 Max Ernst, skilder (/1976).
- 1914 Alec Guinness, akteur (/2000).
- 1925 George MacDonald Fraser, skrywer.
- 1920 Jack Webb, akteur, direkteur, vervaardiger (/ 1982)
- 1923 George Spencer Brown, wiskundige
- 1925 George MacDonald Fraser, outeur
- 1926 Jack Brabham, Grand Prix renjaer
- 1928 Serge Gainsbourg, sanger (/1991).
- 1934 Brian Glover, Britse akteur, stoeier (d. 1997)
- 1934 Paul Joseph Cohen, wiskundige.
- 1939 Marvin Gaye, sanger (/1984).
- 1940 Penelope Keith, aktrise
- 1945 Linda Hunt, aktrise
- 1947 Emmylou Harris, sanger
- 1947 Camille Paglia, feminis skrywer.
- 1953 David Robinson, musiekant
- 1962 Mark Shulman, outeur
[wysig] Sterftes
- 1502 - Prins Arthur Tudor, ouer broer van Henry VIII van Engeland
- 1872 - Samuel Morse, uitvinder, (1791-04-27/).
- 1922 - Hermann Rorschach, psigoloog (1884-11-08/).
- 1966 - C.S. Forester, skrywer.
- 1974 - Georges Pompidou, president van Frankryk.
- 1987 - Buddy Rich, drom speler (b. 1917)
- 1994 - Betty Furness, skrywer.
- 2003 - Edwin Starr, sanger (b. 1942)
- 2003 - Terenci Moix, outeur