Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Gestapo - Wikipedia

Gestapo

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Gestapo (van Duits: Geheime Staatspolizei) was die geheime politiekepolisiediens in Nazi-Duitsland (1933 - 1945).

Inhoud

[wysig] Agtergrond

Die Gestapo of Geheime Staatspolizei word op 26 April 1933 gestig. Die Gestapo word gevorm van uit 'n bestaande organisasie van die Pruisiese veiligheidspolisie. Aanvanklik was die Gestapo slegs 'n tak van die Pruissiese Polisie, bekend as "Department 1A van die Pruisiese staatspolisie".'n Wet van 30 November 1933 bepaal dat die Gestapo in die deelstaat Pruise 'n selfstandige tak van die binnelandse administrasie (Innere Verwaltung) is.

Die eerste bevelvoerder was Rudolf Diels wat lede gewerf het van professionele polisie departemente en het die Gestapo bestuur as 'n federale polisieagentskap soortgelyk aan moderne voorbeelde soos die Federal Bureau of Investigation (FBI). Die Gestapo se rol as 'n politieke polisiemag het eers begin nadat Hermann Göring aangestel is as bevelvoeder van die Gestapo in 1934.

Dit was Göring wat die term "Gestapo" gebruik het (in die begin Gestapa) en het die Nazi regering versoek om die mag van die Gestapo uit te brei om die hele Duitsland in te sluit. Hierin was Göring suksesvol, behalwe in Beiere, waar Heinrich Himmler (hoof van die SS), gedien het as die Beierse Polisie President en die plaaslike SS eenhede as 'n politieke polisiemag gebruik het.

In April 1934, het Göring en Himmler saamgestem om hul verskille by te lê (grootliks weens hul gedeelde afkeur van die Sturmabteilung) en Göring het die volle bevel van die Gestapo oorgedra aan die SS. Op daardie stadium was die Gestapo saamgevoeg in die Sicherheitspolizei en beskou as 'n suster organisasie van die Sicherheitsdienst of SD.

Heinrich Himmler word op 20 April 1934 die bevelvoeder van die Gestapo en sy naaste kollega Reinhard Heydrich neem die daaglikse leiding oor (met as ondergeskikte Heinrich Müller).

Die rol van die Gestapo was om ondersoek in te stel en "alle staatsgevaarlike tendense" te beveg. Die Gestapo ontvang die gesag om ondersoek in te stel na verraad, spioenasie, sabotasie en kriminele aanvalle op die Nazi-Party en op Duitsland. Die nuwe Wet van die Geheime Staatspolizei van 10 Februarie 1936 stel die lede van die Gestapo en hul dade vry van latere geregtelike ondersoek.

Op 26 Junie 1936 vaardig Reichsführer-SS en Chef der Deutschen Polizei im Reichsministerium des Innern Heinrich Himmler 'n dekreet uit waarvolgens die Duitse polisie-eenhede in twee afdelings verdeeld, word naamlik die Ordnungspolizei (Orpo) en die Sicherheitspolizei (Sipo). Himmler maak van die Gestapo 'n korps wat alle vermeende of werklike staatsvyande van Nazi-Duitsland in Duitsland en die besette Europese gebiede opspoor en, as gevolg van 'n geregtelike vryskeldbrief, die mag ontvang om sonder uitgebreide juridiese prosedures mense te vervolg. Onteenseglik word ook persone sonder enige blaam of skuld aan hoogverraad met hierdie terreurtaktiek in die vele konsentrasiekampe aangehou. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog, het die Gestapo uitgebrei tot ongeveer 45 000 lede.

Die Orpo was die algemene uniformdraende polisie. Die Sipo bestaan uit die Gestapo, die Reichskriminalpolizei (Kripo) en die grenspolisie. Die Gestapo en tot 'n mate die Kriminalpolizei was die uitvoerende magte van die Nazi-polisiestaat. In 1942 word die Kripo, die Sicherheitsdienst en die Gestapo saamgevoeg en onder die bevel van die Reichssicherheitshauptamt (RSHA) geplaas.

Gestapo agente het 'n ovaal metaalpenning aan 'n ketting by hulle wat as identiteit gebruik was. Op die een kant verskyn die bekende Duitse adelaar en aan die ander kant die teks "Geheime Staatspolizei", met 'n nommer daaronder.

[wysig] Die daaglikse aktiwiteite van die Gestapo

In teenstelling met die populêre mening was die Gestapo nie 'n alomteenwoordige agentskap wat in elke deel van die Duitse samelewing teenwoordig was nie. Die sogenaamde "V-mans" wat as onderdekking Gestapo agente opgetree het, het slegs die sosiaal–demokrate en kommunistiese opposisiegroepe geïnfiltreer.

Navorsing gedoen deur die geskiedkundige Robert Gellately het bevind dat die Gestapo grootliks bestaan het uit burokrate en klerklike werkers wat staatgemaak het op aanklagtes deur gewone Duitsers vir hulle inligting. Die Gestapo is so te sê oorval met sodanige klagtes en die meeste van die organisasie se tyd is spandeer om geloofwaardige inligting van die minder geloofwaardiges te skei. Die Gestapo was nie in die meeste gevalle ten volle op hoogte van gebeure in die Duitse gemeenskap nie, en die plaaslike Gestapostellen was onderbeman, oorwerk en toegegooi met baie inligting. Die verhouding van Gestapobeamtes tot die publiek was ook redelik laag. Byvoorbeeld in die gebied van Neder-Frankeland, wat ongeveer een miljoen inwoners in die 1930's gehad het, was daar net een Gestapo kantoor met 28 amptenare waarvan die helfte administratief was.

[wysig] Afloop na die oorlog

Na die Nurembergverhore,het die Gestapo ophou bestaan. Omdat die Gestapo en die Sicherheitsdienst baie nou saamgewerk het en hul aktiwiteite baie soortgelyk was, word hierdie organisasies tydens dié verhore saam aangekla. Sowel die Gestapo, die SS en die SD word na die oorlogstribunaal bestempel as kriminele organisasies.

[wysig] Verwysings

[wysig] Boeke

  • The Gestapo and German society : enforcing racial policy 1935-1945, Robert Gellately, Oxford : Clarendon Press, 1990, ISBN 0198228694.
  • German Resistance Against Hitler: The Search for Allies Abroad, 1938-1945, Klemens Von Klemperer, Oxford University Press, 1992, ISBN 0198205511
  • Histoire de la Gestapo, Jacques Delarue, Paris, 1962.
  • An Illustrated History of the Gestapo, Rupert Butler, Motorbooks, 1993, ISBN 0879388013
  • Pierre de Villemarest, Untouchable - Who protected Bormann & Gestapo Müller after 1945, Aquilion, 2005, ISBN 1904997023

'n Moontlike vervalste werk oor die Gestapo sluit in:

  • Gestapo Chief: The 1948 Interrogation of Heinrich Müller - Gregory Douglas. San Jose, CA 1995
Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu