26 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Hierdie artikel behoort versmelt te word met April 26
26 April is die 116de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (117de in skrikkeljare). Daar volg nog 249 dae.
Mar - April - Mei | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
2005 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1607 Engelse koloniste vestig hulle by Cape Henry, Virginia, die eerste permanente kolonie in Noord-Amerika.
- 1937 Guernica, Spanje word deur die Duitse Luftwaffe gebombardeer tydens die Spaanse burgeroorlog.
- 1962 Die Ranger 4-ruimtetuig stort neer op die maan.
- 1964 Tanganjika en Zanzibar smelt saam om Tanzanië te vorm.
- 1986 'n Ongeluk by die Tsjernobil-kernkragstasie in die Oekraïne veroorsaak die ergste kernkragramp, met duisende mense wat aan gevaarlike hoeveelhede radioaktiewe materiaal blootgestel word.
[wysig] Geboortes
- 121 Markus Aurelius, Romeinse keiser († 180).
- 1785 John James Audubon, natuurkundige († 1851).
- 1798 Eugène Delacroix, skilder († 1863).
- 1888 Anita Loos, skrywer († 1981).
- 1889 Ludwig Wittgenstein, filosoof († 1951).
- 1894 Rudolf Hess, Nazi-leier († 1987).
- 1895 Nathaniel Kleitman, navorser († 1999).
- 1900 Charles Richter, geofisikus († 1985).
- 1912 A.E. van Vogt, skrywer († 2000).
- 1914 Bernard Malamud, skrywer († 1986).
- 1934 Alan Arkin, akteur.
- 1940 Giorgio Moroder, komponis.
[wysig] Sterftes
- 1865 - John Wilkes Booth, sluipmoordenaar.
- 1938 - Edmund Husserl, Duitse filosoof.
- 1984 - Count Basie, musikant.
- 1989 - Lucille Ball, akteur.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- -
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
24 April | 25 April | 26 April | 27 April | 28 April |