Indre
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Indre | |
---|---|
Land: | ![]() |
Gewes (région): | ![]() |
Département: | Loire-Atlantique |
Koördinate: | 47° 11' 58N, -01° 40' 12 O |
Oppervlakte: | 4.72 km² |
Bevolking: | 3 643 (2005) |
Bevolkingsdigtheid: | 824 / km² |
Hoogte: | |
Burgemeester: | Jean-Luc Le Drenn (2006-2008) |
Indre (Bretons: Antr of Endrez) is 'n stad in die Franse département Loire-Atlantique (région Pays de la Loire) met 3 670 inwoners (2006). Indre staan ook bekend as die "Stad van die drie eilande".
Die naam is afgelei van die Latynse antrum ("grot") en later verskeie kere gewysig (Antrum en Antrinse monasterium in 840, Andra in 1044, Aindre en uiteindelik Indre).