Wikipedia:Interessante brokkies/48
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
... dat die Normandiese dialek Jèrriais nog steeds op die Kanaaleiland Jersey as omgangstaal gepraat word al val die eiland reeds sedert [1066]] onder die die Britse Kroon. Jersey vorm egter nie deel van die Verenigde Koninkryk of die Europese Unie nie.