Wikipedia:Interessante brokkies/68
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
... dat die Franse stad Colmar vir 48 jaar lank 'n Duitse stad was? NĂ¡ die Pruisies-Franse Oorlog word die stad en die res van Elsas-Lotaringe volgens die Vredesverdrag van Frankfurt in 1871 'n distrik van die Ryksland Elsas-Lotaringe. Met die Verdrag van Versailles, wat op 28 Junie 1919 onderteken is, word Colmar weer Frans.