Hierdie artikel is 'n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Johann Sebastian Bach (21 Maart, 1685 – 28 Julie1750) was 'n Duitsekomponis van die Barokera. Vele lede van die Bach-nasate was ook komponiste, maar Johann Sebastian word as die beroemdste gereken.